Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 16 Oktober 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die finansiële waghond beboet ‘n VBS-beskuldigde met drie-miljoen-rand omdat hy ‘n lening aan minister Simelane gegee het# Die Gautengse Gesondheidsdepartement worstel met ‘n werknemer-begrotingstekort van meer as 500-miljoen-rand# En, rugby: SA Rugby gee toe aan druk en stel die spesiale algemene vergadering […]