Nuus 07:00
BULLETIN 18 Oktober 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa beloof die deurlopende monitering van misdaadsindikate# Die uitvoerende hoof van PetroSA is geskors hangende die uitslag van ‘n voortgesette ondersoek# En rugby: Jake White sê hy is reg bewys nadat David Kriel se rooikaart teruggetrek is # President Cyril Ramaphosa het […]