Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 Oktober 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika eis volgens berigte dat Taiwan sy kantoor in Pretoria sluit# Die DA in Gauteng sê die Gesondheidsdepartement se finansiële wanbestuur wek kommer# En, rugby: Toeskouers word aangemoedig om Kaapstad se MyCiTi-busdiens na die wedstryd tussen die Stormers en Munster te gebruik […]