Nuus 08:00
BULLETIN 19 Oktober 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit beskuldig die Gauteng Onderwysdepartement van vyandigheid teenoor Afrikaanse skole# Die Valke ondersoek ‘n tweede inbraak by die Phala Phala-plaas# En, rugby: Die Stormers verander sy voorspelers vir die kragmeting met Munster # Solidariteit beskuldig die Gautengse Onderwysdepartement van vyandigheid teenoor Afrikaanse skole. […]