Nuus 06:00
BULLETIN 21 Oktober 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Alles is gereed vir die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen# Minstens 87 is dood in ‘n Israelse lugaanval in die noorde van Gaza# En krieket: Nieu-Seeland klop Suid-Afrika om hul eerste T20 Wêreldbeker-titel vir vroue te wen # Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, […]