Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 21 Oktober 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die NVG laat vaar aanklagte teen een van die beskuldigdes in die Joslin Smith-saak# Tagtig gesondheidsinspekteurs ondersoek die vlaag voedelvergiftigings-gevalle in Gauteng# En, krieket: Kagiso Rabada word die derde vinnigste Suid-Afrikaner om 300 paaltjies plat te trek # Die Nasionale Vervolgingsgesag het […]