Nuus 11:00
BULLETIN 22 Oktober 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers sê ‘n nie-regeringsorganisasie mislei die publiek oor suikerbelasting# Talle inwoners van Nelson Mandelabaai moes ontruim weens swaar reën en oorstromings# En rugby: Twee nuwelinge is ingesluit in Wallis se groep vir die komende toetse # Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekers beskuldig ‘n […]