Nuus 06:00
BULLETIN 24 Oktober 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa loof die BRICS Ontwikkelingsbank se rol in die ondersteuning van die Suide# ‘n Terreuraanval op ‘n Turkse lugvaartmaatskappy eis vier slagoffers# En die gemiddelde maandelikse salaris van Suid-Afrikaners beloop nou 17-duisend-rand # President Cyril Ramaphosa sê die Nuwe Ontwikkelingsbank speel ‘n noodsaaklike […]