Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 24 Oktober 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa sê BRICS moet vernuwing en verbindings inspan vir groter streeksontwikkeling # Die Konstitusionele Hof hoor ‘n appèlaansoek oor gevangenes se toegang tot persoonlike rekenaars# En, tennis: Die wêreld nommer een-posisie is op die spel vir Sabalenka en Swiatek in die WTA-eindtoernooi # […]