Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 28 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC beloof om teen kragtariefverhogings te veg# Die Mededingingskommissie beveel ‘n verbod aan op die samesmelting tussen Sun International en Peermont# En, rugby: George Ford is een van drie spelers wat opgeroep is vir Engeland se groep vir Saterdag se kragmeting […]