Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 29 Oktober 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Presidensie bevestig die indiening van getuienis by die Internasionale Geregshof# Pick n Pay teken ‘n groter verlies aan# En die meeste kiesers glo nie Trump sal toegee as hy verloor nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………