Nuus 12:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 29 Oktober 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # COPE versoek Ramaphosa om die Vrystaatse premier af te dank# Die DA in Gauteng sê Lesufi moet die bevindings bekendmaak oor vrugtelose en verkwistende uitgawes van 230-duisend-rand# En, krieket: Taijul Islam beloof Bangladesj sal sy spelpeil herwin in die tweede toets teen […]