Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 31 Oktober 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die begroting sit verbeterde inisiatiewe uiteen vir aankope, munisipale skuldverligting en metrohervorming# ‘n Prokureur word beskuldig van die verkragting van ‘n 13-jarige meisie# En rugby: ’n Engelse stut vra dat die All Blacks hul Haka laat vaar Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]