Nuus 07:00
BULLETIN 2 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Shamila Batohi hersien die besluit om korrupsie-aanklagte teen Zizi Kodwa te laat vaar# Die Staatsdiensvereniging is ontsteld oor doodsdreigemente teen arbeidsinspekteurs in Mpumalanga# En, rugby: ‘n Engelse stut sê dit sal ‘n besondere prestasie wees om die All Blacks te klop # Die […]