Nuus 13:00
BULLETIN 3 November 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Creecy sê Suid-Afrika het ‘n stabiele padnetwerk nodig wat goed onderhou word# Meer as 200 onwettige mynwerkers kom na die oppervlak as gevolg van druk deur vala umgodi-spanne in Noordwes# En krieket: Nieu-Seeland klop Indië in die derde toets en maak skoonskip […]