Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 November 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA is bekommerd oor die voortgesette kuberbedrog by SASSA# Suid-Afrika en Chili onderteken ’n ooreenkoms van verstandhouding# Die Gautengse Gesondheidsdepartement is bekommerd oor die styging in voedselsiektes# En motorsport: Die MotoGP-titel sal in die laaste wedren beslis word Bly ingeskakel op ………. Jou […]