Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 4 November 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Twee mans word ondervra in verband met die moord op die vermeende misdaadwêreld-sleutelfiguur Mark Lifman# ‘n Ondersoek na die Pretoria High School for Girls ontbloot administratiewe wangedrag en die misbruik van hulpbronne# En, krieket: Vrae word gevra oor Virat Kohli en Rohit […]