Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 5 November Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Prins William het sy vierdaagse besoek aan Suid-Afrika afgeskop deur jong omgewingsbewustes van Afrika en Asië te ontmoet en saam met plaaslike skoolkinders in Ocean View, Kaapstad, rugby te speel. Die hoofdoel van sy besoek is môre se jaarlikse Earthshot-prysuitdeling in die stad wat […]