Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 6 November 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die uitslae van die Amerikaanse verkiesing begin inkom# Minister Lamola sê Suid-Afrika wil handels- en verdedigingsbande met Brittanje versterk# En motorsport: Die laaste MotoGP-wedren word van Valencia na Barcelona verskuif Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………