Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 6 November 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Rugby is vandag eerste aan die beurt: Die hulpafrigter van die Springbok-vroue Sewesspan, Cecil Afrika, sê as die verdedigende kampioen is hulle uiters gemotiveerd om die naweek goed te vaar in die Afrika-vrouesewestoernooi in Akkra, Ghana. Suid-Afrika kom Saterdag in Groep […]