Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 November 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Water en Sanitasie benodig 90-miljard-rand om aandag te gee aan die agterstande in waterinfrastruktuur# Drie mense is voorlopig aangekla oor die Britse sanger Liam Payne se dood in Buenos Aires# En, krieket: Pakistan verpletter Australië in die tweede eendagwedstryd in Adelaide # […]