Nuus 11:00
BULLETIN 10 November 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die nuwe spazawinkelregulasies teen voedseloordraagbare siektes word geloof# Die Billike Energie-oordrag-befondsingplatform sluit op 15 Desember# En, fietsry: Britse legende Cavendish neem vandag aan sy laaste wedren deel # Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta swaai die regering se nuwe regulasies vir spazawinkels lof toe, en […]