Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 11 November 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Activists and Citizens Forum sê Ramaphosa kon nie daarin slaag om voedselvergiftiging te stop nie# ‘n Arbeidsregkenner sê die regering moet voedselveiligheidsmaatreëls verbeter# En, rugby: Die Bokke verwag ‘n heeltemal ander soort toets teen Engeland nadat hulle oorwinning oor Skotland # […]