Nuus 08:00
BULLETIN 12 November 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Spesiale Ondersoekeenheid gaan SASRIA-uitbetalings van meer as 28-miljard-rand ondersoek# SANCO verbreek bande met die ANC in KwaZulu-Natal# En hernude betogings breek uit in Amsterdam # President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid toestemming gegee om die Suid-Afrikaanse Spesiale Risikoversekeringsvereniging te ondersoek oor […]