Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 12 November 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Presidensiële Klimaatskommissie het aangesluit by die Suid-Afrikaanse afvaardiging op COP29 in Baku, Azerbeidjan, onder leiding van minister Dion George. COP 29, met die tema, In Solidariteit vir ‘n Groen Wêreld, fokus op ambisieuse klimaatfinansieringsteikens en die bedryf van die Verlies- en Skadefonds. […]