Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 13 November Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Kaapstad is aangewys as die gasheerstad van WorldPride 2028 en word daarmee die eerste stad in Afrika wat dié internasionale geleentheid sal aanbied. WorldPride ondersteun LGBTQ+ Pride en bevorder die regte en sigbaarheid van dié gemeenskap wêreldwyd. Die leier van die WorldPride Kaapstad-bodkomitee, Michael […]