Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 November 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig daar broei nuwe spanning in die regering van nasionale eenheid oor die onttrekking van die SABC-wetsontwerp. Die besluit deur die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi is deur die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, veroordeel. Sy […]