Nuus 13:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 14 November 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Tesourie stel ‘n minimum-alkoholprys en veranderinge in die aksynsreëls voor# krieket: Engelse bouler beboet omdat hy ‘n stoel bydam na hy beseer is# En die Amerikaanse akteur John Krasinski is Time se sexyste man van 2024 # Die Tesourie stel ‘n […]