Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 November 2024: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Appèlhof het beslis die Waardasie-appèlraad van die Ehlanzeni-distrik in Mpumalanga het fouteer deur deskundige getuienis te ignoreer in die langdurige waardasiegeskil met die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit oor Johann Rupert se Leopard Creek-gholfbaan. # En Mail & Guardian op […]