Nuus 07:00
BULLETIN 16 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa beveel die onmiddellike sluiting van spazawinkels wat verbind word met sterftes# Trump sê Robert F Kennedy Junior sal ongelooflike dinge doen as minister van Gesondheid# En, rugby: Die Bokke en Engeland pak mekaar die 24ste keer op Twickenham # President Cyril Ramaphosa […]