Goeie Nuus
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 November Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Buitelandse rolprentproduksiebeleggings in Suid-Afrika het 2,52-miljard-rand bedra tussen November verlede jaar en Junie vanjaar, met beramings van meer as vyf-miljard-rand teen Oktober volgende jaar. Internasionale produksiespanne het tussen November 2023 en Augustus vanjaar meer as 59-duisend hotelbednagte bespreek, wat ‘n inspuiting van byna 148- […]