Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 18 November 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê ANC-lede herbou die party # Die GOOD-party sê Suid-Afrikaners kan nie Eskom se skerp verhoging van 36-persent bekostig nie# En, rugby: Vier Springbokke is benoem vir Wêreldrugby se jaarlikse toekennings # Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party se […]