Nuus 17:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 November 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ramokgopa kondig ‘n belegging van 4,7-miljard-rand in batterybergingsprojekte aan# Britse boere betoog in Londen oor wysigings aan boedelbelasting# En, rugby: Die minister van Sport dring daarop aan SA Rugby se aandeletransaksie moet Suid-Afrikaners insluit # Die minister van Elektrisiteit en Energie, […]