Nuus 16:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 20 November 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sakevertroue is op sy beste vlak sedert die tweede kwartaal van 2021# Tennis: Italië en Slowakye pak mekaar in die eindstryd van die Billie Jean King-bekertoernooi# En “manifest” is die Cambridge-woordeboek se woord van die jaar # Die RMB/BER Sakevertroue-aanwyser het in […]