Nuus 08:00
BULLETIN 21 November 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die onwettige mynwerkers in Stilfontein sal nie antiretrovirale middels ondergronds ontvang nie# Die regering beplan om meer damme te bou vir watersekerheid# En rugby: Ox Nché is uit en Wilco Louw keer terug vir die Wallis-kragmeting # Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, […]