Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 21 November 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Voedseloordraagbare siektes word tot ‘n nasionale ramp verklaar# Bayer herroep die Yaz Plus-geboortebeperkingspille weens ‘n verpakkingsfout# En, motorsport: Max Verstappen kan die F1-titel reeds die naweek in Las Vegas beklink # Die Nasionale Rampbestuursentrum het ‘n nasionale ramp verklaar weens ‘n toename […]