Nuus 07:00
BULLETIN 22 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Presidensiële Infrastruktuurkommissie veroordeel afpersing op boupersele# Everest Wealth sê die rentekoersverlaging is ‘n hupstoot vir die feestyd# En die Europese Unie sê die beslissing van die Internasionale Strafhof moet gerespekteer word # Die Raad van die Presidensiële Infrastruktuurkommissie sê misdaad en afpersing […]