Nuus 15:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 22 November 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Varkboer se borgtogaansoek word uitgestel tot Februarie na ‘n grusame dubbele moord in Limpopo# China vra die Internasionale Strafhof om objektief en regverdig te bly# En, rugby: Frankryk en Argentinië skop die naweek se toetsaksie in Parys af # Die borgtogaansoek […]