Nuus 18:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 22 November 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Suid-Afrikaanse maatskappy Harith General Partners bekom ‘n infrastruktuurfonds vir 6,5 miljard-rand# Thuli Madonsela word lid van die globale sportarbitrasieraad# En, markneigings toon ‘n afname in verbruikersgeesdrif oor Swart Vrydag # ‘n Groep beleggers, onder leiding van die Suid-Afrikaanse privaat beleggingsmaatskappy, Harith […]