Nuus 13:00
BULLETIN 24 November 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Meer as 100-duisend meteropgraderings in Tshwane is nog uitstaande voor die spertyd vandag# Die ATM verwelkom die spazawinkelregistrasie en -sluiting om die township-ekonomie ‘n hupstoot te gee# En, motorsport: Verstappen wen sy vierde agtereenvolgende Formule Eenwêreldtitel # Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, […]