Skip to content

KZN LUR waarsku Msunduzi oor samewerking met forensiese ondersoek [KLANK]

# Die LUR van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi waarsku die Msunduzi-munisipaliteit moet met ‘n forensiese ondersoek saamwerk of die gevolge dra. Buthelezi sê die provinsie sal nie huiwer om aanspreeklikheid te verseker nie, en die belange van die inwoners en belastingbetalers te beskerm. Senzelwe Mzila van die departement sê die ondersoek, wat in Maart begin het, is veronderstel om wanpraktyke in Msunduzi, Nongoma, en KwaDukuza oop te vlek:

 

ENG MzilaOnNonCompliance