Skip to content

KZN LUR kondig die hervestiging van families aan wat deur modderverskuiwings dakloos gelaat is [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het die hervestiging van gesinne wie se huise onlangs deur die modderverskuiwing in uMlazi P-gedeelte, in eThekwini, vernietig is, aangekondig. Hy sê die voorval het ses mense beseer. Buthelezi sê deur die departement se rampbehuisingsprogram en in samewerking met hul vennote, is hulle daartoe verbind om vinnige ondersteuning aan gemeenskappe regoor die provinsie te verskaf:

ENG ThulasizweonMudslide