# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings het bevestig dat meer as twee-duisend diensverskaffers geraak word deur betalingsvertragings ter waarde van 1,5-miljard-rand. ‘n Woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê die agterstand is veroorsaak deur tegniese probleme met die nuwe V6 Standaard-rekeninge-stelsel, wat gebruik word vir die klassifisering, begroting, boekhouding en verslagdoening van staatsinkomste en -uitgawes. Sibiya het die versekering gegee dat betalings binne twee weke gedoen sal word:
KZN Departement van Vervoer sê R1,5-miljard betalingsvertraging raak meer as 2 000 diensverskaffers [KLANK]
ENG-SibiyaOnPayment