# Minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, sê sy het nog nooit probeer om ondersoeke of vervolgings rakende Waarheids- en Versoeningskommissie-sake te stop nie. Kubayi het gister voor die Ondersoek na WVK-sake getuig. Sy het die onafhanklikheid van die Nasionale Vervolgingsgesag beklemtoon en gesê aanklaersbesluite berus uitsluitlik by die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging. Sy sê haar rol is beperk tot toesig en verantwoordbaarheid, insluitend verslagdoening aan die Parlement:
Kubayi ontken inmenging by WVK-sake [KLANK]
ENG-Kubayi OnNPA