Skip to content

Krieket: Nadine de Klerk glo hulle kan teen Pakistan terugslaan

# Krieket: Die veelsydige Protea-speler Nadine de Klerk glo hulle kan herstel na hulle loesing teen Australië in hulle openingswedstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi. Suid-Afrika het met 65 lopies verloor, wat hulle kans op ‘n plek in die uitspeelrondes kan benadeel. De Klerk sê hulle in die vorige paar toernooie gewys hulle kan die eindstryd haal ondanks ‘n swak begin. Die Proteas speel Sondag in Birmingham teen Pakistan.