# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, is nie beskikbaar vir die eerste toets om die As teen Engeland nie. Die 32-jarige sukkel met ʼn laerug-besering. Die eerste wedstryd begin op 21 November in Perth, met Steve Smith wat die span in Cummins se afwesigheid sal aanvoer terwyl Scott Boland waarskynlik die plaasvervanger in die boulaanval sal wees. Afrigter Andrew McDonald sê hulle hoop Cummins sal gereed wees vir die tweede toets wat op 4 Desember in Brisbane begin:
Krieket: Australië se kaptein Pat Cummins nie beskikbaar vir eerste toets om die As nie [KLANK]
ENG McDonaldOnCummins