Skip to content

Krieket: Aankondiging van die Protea Vrouespan vir die Wêreldbeker uitgestel

# Krieket: Die Protea Vrouespan vir die T20-Wêreldbeker sal op ‘n later datum aangekondig word nadat vandag se seremonie ‘n paar minute voor die geskeduleerde tyd gekanselleer is. Krieket Suid-Afrika sê dit is vanweë die behoefte aan ‘n interne hersiening. ‘n Groep van 15 spelers sal aan die toernooi in Engeland en Wallis deelneem, wat op 12 Junie begin. Suid-Afrika se eerste wedstryd is die dag daarna teen Australië op Old Trafford. Twaalf spanne sal in 33 wedstryde op sewe stadions teen mekaar te staan kom.