Skip to content

Kragtoevoer herstel by Steve Biko Akademiese Hospitaal [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die kragtoevoer by die Steve Biko Akademiese Hospitaal is ten volle herstel na beplande herstelwerk aan die elektriese infrastruktuur. Die tydelike onderbreking het vlakke 8 en 9 beïnvloed. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona, sê gebeurlikheidsmaatreëls het verseker dat noodsaaklike en nooddienste tydens die werk kon voortgaan. Hy het bevestig dat pasiënte nou teruggeskuif word na hul oorspronklike sale, met geaffekteerde dienste wat na verwagting vandag na normaal sal terugkeer:

ENG-MabonaOnSteveBiko