Skip to content

Kopanang Africa Against Xenophobia vra doeltreffende migrasiebestuur [KLANK]

# Kopanang Africa Against Xenophobia sê Suid-Afrika staan ​​voor werklike uitdagings rondom die bestuur van migrasie, maar beklemtoon doeltreffende grensbeheer en die beskerming van menseregte moet hand aan hand gaan. Dorothy Mabelebele van die organisasie sê openbare instellings moet vry wees van wanbestuur en korrupsie om openbare vertroue in die land se migrasiestelsel te herstel. Sy het die politieke kommentator, professor Lesiba Teffo, gekritiseer omdat hy na bewering versuim het om krities te kyk na die administratiewe en institusionele swakhede wat bydra tot onsekerheid en wantroue rondom migrasie:

ENG MabelebeleONMigrants