# Die Konstitusionele Hof het die Departement van Binnelandse Sake se appèlaansoek gehandhaaf oor heraansoeke van asielsoekers. Regter Jody Kollapen het ‘n vorige beslissing van die Appèlhof tersyde gestel wat bepaal het asielsoekers wie se aansoeke finaal verwerp is, mag heraansoeke indien terwyl hulle in die land bly. Kollapen sê die uitspraak is daarop gemik om misbruik van die asielstelsel te voorkom en die oppergesag van die reg in immigrasiebestuur te herstel:
Konstitusionele Hof steun Binnelandse Sake oor herhaalde asielaansoeke [KLANK]
ENG-KollapenOnAsylum